Modulekode | IPH 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Om studente bloot te stel aan benaderings, teorië en kwessies met betrekking tot die Intermediêre Fase leerder. Die module fokus ook op kurrikulum sake (insluitende die wat betrekking het tot fundamentele Wiskunde) so wel as klaskamerbestuur in die Intermediêre Fase. Die module fokus op die volgende temas van fase spesifieke teorie, klaskamer kommunikasie/bestuur/disipline, vroeë identifikasie van leer en emosionele probleme, kurrikulumoorsig/ bestuur/ aanpassing/ bystand. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes |
Kontaktyd | 7 tutoriale per jaar, 48 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App